Tuesday, April 17, 2012

Vietnam se verkeer-vlegstelsel

Hallo

Ek probeer 'n kort video oplaai wat ek gisteraand geneem het in Vietnam. Ek hoop dit werk. Anders gaan ek you tube probeer.

Okay, ek het nou twee videos op you tube kon laai. Gaan soek in you tube na hanlinde1. Die een is Vietnam se verkeer en die ander is die laser vertoning in Singapore wat ek nou al lankal probeer oplaai het. Geniet dit! Ek het.

Hier is 'n foto van die verkeer en stad in Vietnam gisteraand (vir die wat nie you tube kan aflaai nie).



Hieronder is 'n tipiese straatkafee in Hanoi. Vuil, besig, vreedsaam en het ek gese VUIL!


Ek het gelukkig twee pakkies diarree pille. Nog nie nodig gehad nie. Touch wood!


Groete


Hanlie

No comments:

Post a Comment