Wednesday, April 11, 2012

Tsunami waarskuwing Indonesia


Hallo almal

Ek hoor nou net daar is 'n tsunami waarskuwing uitgereik vir die weskus van Indonesia nadat twee aardbewings van 8,6 en 8,2 in die Aceh provinsie uitgebreek het. Die Sumatra Eilande en Mentawai Eilande word geraak. Op die foto kan julle sien dat Singapore darem nie in die eerste lyn van vuur is nie, maar dis baie close for comfort! Ek is darem op die 6de vloer van my hotel.

Bid asb saam met my vir daardie dele! (en al die tyd dog ek vandag dis die fliek se vloer wat skud!)

H

No comments:

Post a Comment