Tuesday, April 17, 2012

Dankie vir almal se goeie terugvoer oor Halong Bay. Op versoek sit ek nog 'n paar fotos met byskrifte.

Groete

Mens klim omtrent 200 trappe na die grotte en hierdie foto is geneem van Halong Bay vanaf omtrent trap 80.


Ons het in oorspronklike bamboo bote een van die vissersgemeenskappe besoek. Die plaaslike mense roei die bote, meestal met hul voete! Baie vaardig! By hierdie vissersgemeenskap is 16 Japanese gesinne wat saam leef. Daar is 'n laerskool in die oggende en 'n hoerskool in die middae.




Ek het ook 'n video van Halong Bay op you tube gesit. Julle kan dit kry by hanlinde1.

Groete
Hanlie

No comments:

Post a Comment