Ons shuttle na Laguna Amarga kom eers 14:00 en vandaar kry ons 14:30 ‘n bus na Puerto Natales en 17:00 ‘n bus na Ponta Arenas.
Ons stap na die hotel in die Nasionale Park en maak ons tuis. Ek kry tot ‘n volcanic rock massage! Te goed vir woorde.
Ons bel vir Carina, want sy is vandag 50 en drink later ‘n pisco sours op haar.
Laaste groet
Ek vertel later. Ons word nou opgelaai vir die lughawe en vlieg na Porte Montt meer noord. Vandaar ry ons na Puerto Varas.
Torres del Paine het ‘n blywende indruk op my gemaak. Chile ook.
No comments:
Post a Comment