Tuesday, June 12, 2012

VSA state

Om my besig te hou terwyl ons ry, kyk ek of ek al 50 state in Amerika se nommerplate kan sien en afneem. Ek is reeds by 31 vir hierdie trip.



Ek is besig om die Alaska fotos uit te sorteer. Gee my net nog 'n uur!

No comments:

Post a Comment