Sunday, April 18, 2010

Hanlie die veteraan...

My eerste groot skok nadat ek 40 geword het, het gekom op 17 April 2010. Ek wou op die internet inteken vir die Karoo to Coast Mountainbike challenge en moes al die blokkies voltooi. Skielik sien ek dat ek nou as 'n veteraan gereken word! 'n Veteraan! Dit klink soos die ouetehuis!

1 comment:

  1. Yo veteraan Hanlie!! Dis klink erg militarities, maar ek dink tog hulle maak 'n fout. Het hulle enigsins 'n idee wie jy is ?? ek wens maar om nog so aktief en besig te wees in my veteraan status!!! lei die volk verder!

    ReplyDelete