Thursday, May 1, 2025

Malta Vuurwerkvertoning!


 Dis groot hier! Hulle hou uitdunne in elke dorp en die wenners oor baie rondtes eindig in Valletta hawe vir gisteraand se finaal! 


Ons staan op Sliema se promenade en neem deel aan die skouspel. ‘n Fotograaf se droom!






Vandag is ek op dag twee van die rooi bus en hier sluit dit ‘n rooi boot in. 

No comments:

Post a Comment